Die tyd in Afrikaanse woorde, nou met kleur gebaseer op die vlag! Ek is besig om te werk aan keuse van kleur vir die gebruiker.